Tuis. 05

(Tuis.) #1
Wenk Belê gerus in
’n spiraalsnyer (kyk op
yuppiechef.com) en sny self
jou groente in noedels.

Op die ou end bring ’n lekker


tuisgemaakte maaltyd nie net familie


en vriende bymekaar nie; dit gee hulle


ook kans om tred te hou met mekaar


se doen en late ... ons is geneig om die


waarde daarvan gering te skat.



  • Melinda Roodt in Die klassieke


Suid-Afrikaanse kookboek

Free download pdf