Tuis. 05

(Tuis.) #1

118 tuis Mei 2017


kos stap vir stap


Dié versiertegniek is sonder fieterjasies en jy hoef nie ’n


fyngebak-ghoeroe te wees om dit baas te raak nie.


Koekeloer


Deur Johané Neilson • Foto’s Francois Oberholster

STROOP


  • 80 ml kookwater

  • 65 g (80 ml) strooisuiker

  • 15 ml appelkooskonfyt
    of marmelade
    VERSIERSEL

  • 200 g sagte botter

  • 105 g (200 ml) versiersuiker

  • 250 g roomkaas

  • 2 ml vanieljegeursel


Warmmelk-sponskoek met rooibos en lemoen
Genoeg vir 1 drielaagkoek • Bereidingstyd: 40 minute
Baktyd: 25 minute • Oondtemperatuur: 180 °C


  • 420 g (750 ml) meel

  • 225 ml bakpoeier

  • 6 eiers

  • 330 g (410 ml) suiker

  • 375 ml melk

  • 1 rooibosteesakkie

  • 150 g botter gesmelt

  • 5 ml lemoenbloeiselwater

  • 5 ml gerasperde
    lemoenskil


Wenk
As die koek onstabiel lyk
ƐƚĞĞŬ͛ŶƐŽƐĂƟĞƐƚŽŬŬŝĞ
ǀĞƌƟŬĂĂůŝŶĚŝĞŵŝĚĚĞů
van die koekstapel in
(knip die bokant af sodat
dit nie sigbaar is nie) – dit
sal keer dat die lae van
ŵĞŬĂĂƌĂĨŐůLJ͘

’n “Naakte” koek verwys na ’n laagkoek wat nie
buite-om met versiersel toegesmeer of met
fondant bedek is nie sodat jy die verskillende
lae mooi kan sien. Met ons
tussenin-tegniek wys die
koeklae wel maar dis
sagter op die oog.
Free download pdf