Tuis. 05

(Tuis.) #1

  • 15 ml olie

  • 500 g maalvleis

  • vleisspeserye

  • 1 ui fyngekap

  • 1 wortel fyngekap

  • 1 jalapeñorissie gekap


Bief-en-lensiesop
Onder R90 • Genoeg vir 6 porsies
Bereidingstyd: 15 minute • Gaarmaaktyd: 35 minute


  • 2 klein botterskorsies
    gehalveer en ontpit

  • 8 varkworsies

  • 15 ml olie

  • 125 ml langkorrelrys

  • 10 kersietamaties
    gehalveer


Gevuldebotterskorsies
Onder R100 • Genoeg vir 4
Bereidingstyd: 35 minute • Gaarmaaktyd: 35 minute

1 Gebruik ’n skerp mes en maak insnydings in die
botterskorsiehelftes sonder om deur die skil te sny. Sit dit in ’n
mikrogolfveilige bak met ’n bietjie kookwater bedek en stoom op
hoog vir 8–10 minute of tot net sag.
2 Verwyder die wors se velletjie en rol die vleis in klein balletjies;
vlakbraai dit dan in die olie tot goudbruin. Voeg die rys en tamaties by
en roer tot al die korrels met olie bedek is en ’n bietjie kleur kry. Voeg
nou die chakalaka en kookwater by en laat prut tot die rys gaar is.
3 Skep van die vlees uit die gaar botterskorsie (los ’n rand van 1cm)
en roer dit by die rysmengsel. Geur na smaak met sout en skep terug
in die botterskorsies. Rond af met die kase en rooster in die oond tot
gesmelt en deurwarm. Garneer met ’n paar vars basilieblare.


1 Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die maalvleis goed
bruin. Geur met die vleisspeserye en voeg die ui wortel en rissie
by. Braai tot die groente glansend is voeg 15 liter van die
aftreksel by en laat prut vir 30 minute.
2 Kook die patat lensies en oorblywende aftreksel saam in ’n
aparte kastrol tot sag. Maak fyn met ’n aartappeldrukker en roer
dit by die sop om dit te verdik. Roer laaste die spinasie by en laat
dit net verwelk proe vir sout en peper en sit stomend warm voor.

Vier maklike etes vir koel


herfsaande.


DeurJohané Neilson
Foto’sFrancois Oberholster

Kos is


op die tafel



  • 2 liter groenteaftreksel

  • 1 groot (sowat 450 g) patat
    geskil en in blokkies gesny

  • 1 blik lensies gespoel en
    gedreineer

  • 80 g baba-spinasie

  • 250 ml chakalaka

  • sowat 125 ml
    kookwater

  • 1 wiel feta
    gekrummel

  • 80 ml gerasperde
    mozzarellakaas


120 tuis Mei 2017

Free download pdf