Tuis. 05

(Tuis.) #1
Rooi pesto-pasta met tuna
Onder R90 • Genoeg vir 4 ruim porsies
Bereidingstyd: 30 minute • Gaarmaaktyd: 10 minute


  • 2–3 rooi soetrissies

  • 1 knoffelhuisie gekap

  • 1 rooi brandrissie (of na
    smaak) gekap

  • 4 sagte songedroogde
    tamaties gekap

  • sowat 100 ml olyfolie


1 Rooster die soetrissies oor ’n vlam tot oraloor swart gebrand en laat
“sweet” hulle dan vir ’n paar minute in ’n toegevoude plastieksakkie.
Vryf die velletjies af verwyder die pitte en maak fyn in ’n voedsel-
verwerker saam met die knoffel brandrissie tamaties en olyfolie.
2 Bring ’n pot soutwater tot kookpunt en kook die pasta tot al dente.
Verhit ’n pan tot lekker warm en braai die soetrissiepasta stadig vir ’n
minuut tot geurig. Skep die gaar linguine uit die water by die
soetrissie-pasta en roer deur. Voeg die olywe tuna en pecorinokaas
by en geur met sout en peper na smaak. Sit voor met ’n strooisel
vars kruie.


  • 4 preie gekap

  • 2 wortels geskil en gekap

  • 200g sampioene gekap

  • 15 ml elk olie en botter

  • 600–700 g hoenderfilette
    (ons het dyfilette gebruik) in
    groot blokke gesny

  • 30 ml meel


Romerige hoenderkasserol


Onder R120 • Genoeg vir 4–6
Bereidingstyd: 25 minute • Gaarmaaktyd: 45 minute


1 Roerbraai die preie wortels en sampioene in die olie en botter
tot glansend. Rol die hoender in die meel en voeg by; braai tot
mooi bruin. Roer die aftreksel room en patatblokkies by en laat
prut tot die hoender en patat gaar is (sowat 30 minute).
2 Roer die ertjies en tiemie by en laat stoom vir 5 minute. Geur
na smaak met sout en peper en sit voor met rys.


Gebruik dy- of boudjiefilette


vir dié resep. Borsiefilette kan


maklik droog wees.



  • 125 ml aftreksel

  • 125 ml room

  • 1 middelgroot patat
    geskil en in blokkies gesny

  • 250 ml bevrore ertjies

  • ’n paar takkies
    tiemie

    • 300 g linguine

    • 100 g swart olywe
      ontpit en grofgekap

    • 340 g geblikte tuna
      gedreineer

    • pecorinokaas

    • vars basilie of pietersielie




Mei 2017 tuis 121


kortpadkos

Free download pdf