HULETTS PROMOSIE
3
BRAAISOUS
Maaksowat250ml
- 15ml olyfolie
- 1 ui fyngekap
- 1 rooi brandrissie
ontpit en gekap - 1â2 knoffelhuisies
fyngekap - 15ml mosterdsaad
- 1 lourierblaar
- 160ml Huletts
Treacle Sugar - 15ml Huletts
Molasses - 125ml kookwater
- 60ml appelsiderasyn
- 60ml tamatiesous
- sout en varsgemaalde peper
na smaak
Verhit die olie in ân klein potjie en braai die ui
rissie knoffel en mosterdsaad saam tot die ui sag is.
Meng die res van die bestanddele by en roer oor
matige hitte tot die suiker opgelos is. Laat die mengsel
kook tot dik en glansend en laat dit dan afkoel.
STEEK âN VUURTJIE AAN!Dié heerlike sous is
perfek as ân taai braaisous op sosaties methoender-
blokkies in spek toegedraai; jy kan dit ook gebruik om
pangebraaide worsiesof oondgeroosterdegroente-
sosatiesop te kikker. Njam!
Blink plan!
Bind ân paar takkies origanum tiemie
of roosmaryn saam en gebruik dit as
âkwassieâ om die sous aan te smeer.
Voeg heerlike
ryk kleur en
geur by!
Alles op ân stokkie!
BRAAISOUS
Mei 2017 tuis 123