Tuis. 05

(Tuis.) #1

124 tuis Mei 2017


Bak proe en geniet ...


Food


kos drank


Vars &
verfrissend
Die Backsberg
2016 Chardonnay
(R74 backsberg.co.za)
is vars met klassieke
chardonnay-geure soos
peer sitrus en neute;
drink dit nou of
verouder dit vir
tot 10 jaar.

y llection
Chardonnay2015 (R85
glenellyestate.com) is ongehout en
natuurlik gefermenteer met ’n
helder kleur en effens groen skynsel.
Dit spog met komplekse aromas van
sitrus papaja spanspek en peer.

’n Trotse tradisie
Gebak of ongebak tradisioneel of met ’n kinkel


  • Die Suid-Afrikaanse melktertversameling
    (R280 Human & Rousseau) deur die
    kosfoendies Mari-Louis Guy en Callie Maritz
    het een van dié staatmakers vir elke smaak!


Het jy geweet?


Vrydag 26 Mei
is Internasionale
Chardonnay-dag!

Ons is mal oor die We Care-reeks van Montagu
Dried Fruit and Nuts (vanaf R149 vir 500 g).
Geniet dié energie-inspuiting net so saam met
jogurt of as strooisel oor slaaie of gebak.
Besoekmontagudriedfruitnuts.co.za.


Hoesit Bierman!


mengelmoes


Stanley Beer Yard by 44 Stanley in Milpark
Johannesburg het ’n ontspanne atmosfeer waar jy ’n
verskeidenheid plaaslike boetiekbier -wyn of ander
drankies kan geniet. Saam met ’n smul-spyskaart en
lekker musiek (lewende optredes Saterdae; langspeel-
plate op Donderdae en Vrydae) het jy ’n wenkombinasie!
Op die eerste Sondag van elke maand kan jy ook by die
“viniel”-mark (10:00–15:00) kom snuffel vir ’n paar plate
van jou eie. Vir nog inligting skakel 011 482 5791.

Lig en skadu


Messegoed met ombree-afwerking
(pak van 4) R450 Woolworths

DieeGGlGlenenelllylylylyGGGGGlassssCCC

In my glas


IsLe Creusetse Spice Tagine
(beskikbaar in ’n beperkte reeks; 31 cm R4 200)
nie pragtig nie? ’n Keëlvormige deksel bevorder
natuurlike stoomsirkulasie wat die inhoud sag en
sappig hou. Besoeklecreuset.co.za.

Kookwarm


Deur Johané Neilson • Foto’s: Verskaf

’n Lekker


&

Free download pdf