Dis in die detail
ân Mooi teekoppie gevul
met makrolletjies en ân
lint buite-om maak ân
ůÅÄÅÅŬÄÅÄÆŬÄŶŬÍ
Mei 2017 tuis 13
vars idees
Sentimentele
waarde
Niks sê liefde soos ân mooi bos
blomme nie; maak gerus verskillende
blommotiewe deel van jou tafeldekor.
Onpaar breekgoed en ân vintage-styl-
plekmatjie lyk pragtig onder Ouma se
erfstukke â alles op ân pragtig
geborduurde tafeldoek. Blomme uit
jou tuin voltooi die prentjie. >>
Roosgoud messegoed van @home
Blink plan!
Maak vir Ma ân kaartjie
met ân ou foto wat haar
op ân lekker
herinneringsreis
sal neem.