Tuis. 05

(Tuis.) #1
... ’n bolvormige “groen”
tafelversiering:

Wat jy nodig het



  • Formica-randstrook

  • skêr

  • pons

  • 2 splitpenne

  • bloemisteskuim


1 Knip agt 15 cm-lengtes
uit die Formica.
2 Pons ’n gat in albei ente
van elke strook.
3 Sit die stroke op mekaar
en skuif die splitpen deur
die gate; vou die punte oop
om dit in posisie te hou.
4 Neem ’n stuk bloemiste-
skuim en sprei die stroke
rondom dit uit om ’n bal
te vorm.
5 Vul dit met blomme
kruietakkies en vet-
plantjies uit jou tuin.

Blink plan!
Groot blare soos dié van
’n geraamteplant is nou
hoogmode – gebruik een
as plekmat vir ekstra
tekstuur.
Glase bak kleinbordjies
en servet van @home;
messegoed en grootbord
van Woolworths

vars idees


SO MAAK JY

VERSKAFFERS
@home 0860 576 576
home.co.za
Woolworths 0860 022 002
woolworths.co.za


Mei 2017 tuis 15

Free download pdf