Tuis. 05

(Tuis.) #1
Wie woon hier?
Gerhardt Oosthuizen en Kosie Nagel
WAARFourways Johannesburg
GROOTTE366m²

Die foto-muur in die sitkamer vertel van vele avonture. “Ons was bevoorreg om die wêreld
te kon sien terwyl Kosie in die reisbedryf gewerk het’’ vertel Gerhard. Ons het ongelooflike
ervarings gehad. Deesdae reis ons meer in Suid-Afrika; ons gunsteling-dorpies sluit Prins
Albert en Nieu-Bethesda in – elkeen met sy eie sjarme en unieke kreatiwiteit.”
Vloere behandel met deursigtige Dulux Trade Hi-Chem Epoxy Enamel;
mure geverf in Plascon se Baby Elephant

Free download pdf