Tuis. 05

(Tuis.) #1

Die oopplan-kombuis is Kosie se
gunsteling-ruimte. Die kleiner kas
links van die bloue in die eetkamer
het Gerhardt jare terug in sy Tazz
se kattebak gelaai en by die huis
ingesmokkel. “Kosie het my die dood
voor oë gesweer as ek nog meubels
koop” onthou Gerhardt.
Kombuisblaaie van Caesarstone;
kombuiskaste deur Easy Life Kitchens;
plakpapier van Chamdor Faktry Sales

Free download pdf