Tuis. 05

(Tuis.) #1
Gerhardt glo mooigoed hoort
nie in ’n kas nie; hy pak graag
dié tafel vol eklektiese vondste.
Die uitstallings verander gedurig
soos die bui hom pak.

Die suikerbekkies en sampioene
kom uit die hartjie van Afrika
en is te koop by Gonk. Dis
handgekerf uit volhoubare hout.
Die mos is bygevoeg vir ’n titsel
groenigheid.


Gerhardt het self die hakies
roosgoud gespuitverf. Die
vadoeke kom van oral en word
vervang soos dit nodig word. >>

Mei 2017 tuis 25

Free download pdf