Tuis. 05

(Tuis.) #1

Gerhardt het vroeg in die jare 2000 begin om
“muurpapier” met die hand te verf by een van sy vorige
werkgewers en geniet dit steeds. Dié kamer met sy
Mexikaanse tema is een van hul gunstelinge.


Kandelaber en tafel van Weylandts


Ek en Kosie het


saam die muur geverf – dit was


’n lang proses met ’n stunning


uiteinde. – Gerhardt

Free download pdf