Tuis. 05

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS
@home0860 576 576 home.co.za
Chamdor Faktry Sales011 704 5522 chamdor.com
Easy Life Kitchens 0861 3297 5433 easylifekitchens.co.za
Gonk 082 478 0779 Facebook: gonk2014
Grand Hotel Antiques 011 673 2345
Hadeda 011 880 8021 hadedashop.com
Independent Traders Unlimited 011 026 0235 independent-traders.co.za
Shoppe 083 626 6088
Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za

Dié treffende houtraam-
spieël in een van die gaste-
badkamers was ’n vakansie-
kopie in Mauritius.

Dié fokusmuur met sy “Afro-Mexikaanse”
styl is meestal versier met vondste uit
die dekorwinkel Hadeda.


Die hout plakpapier en verf in die en suite-
badkamer verleen warmte en tekstuur. Die
stoom in die badkamer is oorgenoeg vir die
kaktus in die beker om te gedy.

Grondvloer


Eerste vloer


Stoep

Waskamer

Garage Sitkamer

Kombuis

Gastekamer 1

Gastebadkamers

Badkamer

Balkon

slaapkamer Hoof-

Gastekamer 2

Opwas

Eetkamer

Trappe na stoep

Trappe na voordeur

Voortuin met
toegang tot die
straat N

Mei 2017 tuis 29

Free download pdf