Tuis. 05

(Tuis.) #1

Mei 2017 tuis 3


38


dekor
12 Vars idees vir tafelversierings
op Moedersdag
16 Kopies Mooi geskenkidees vir Ma
18 ’n Lewendige huis vol speelse
vrolike elemente
30 Die kleure en teksture van Marokko
in die hartjie van die Moederstad
38 Tonne slim dekoridees in ’n
voorstedelike woning
48 Opknap ’n Beknopte ouderwetse
woonstel word ’n ligte kontemporêre
ruimte vir woon en werk
58 Maak mooi 8 planne met spieëls

weggee
6 Sê jou sêen wen ’n prys!
56 Skryf nou in vir ons 2017-Regruk
met Flair-kompetisie
86 WEN met joutroeteldier-foto’s
88 Blokraai #102 WEN ’n boek-
geskenkpak van R1 500
89 WEN ’n KitchenAid-menger
van R9 990

gereeld
8 Dagboek Mei-hoogtepunte
10 Wat’s nuut aan die dekorfront
78 Vra die kenners
80 Dekordilemma
82 Ougoed of hougoed
82 Vra vir JJ
84 Troeteldiere
130 Agterblad Riana Scheepers gesels

Voorbladfoto

Francois Oberholster •

Stilering

Marian van Wyk

doen dit self
74 Timmer ’nvertikale vetplanttuin
in drie maklike stappe!
76 Upcycleou jeans in ’noortreksel
vir jou ottoman

jou tuin
90 Dié leser span ougoed as
dekor in in haar tuin op
Riebeek-Kasteel
98 Plant van die maand Paddalelie
100 Spaar water met kunsgras
104 Tuindagboek Woeker op jou werf

in die kombuis
110 Trooskos met ’n kinkel
118 ’n Amper naakte koek stap vir stap
120 Kortpadkos Aandete in ’n japtrap
124 Kos & drank vir die siel

30


98


118


16


18

Free download pdf