Tuis. 05

(Tuis.) #1
DeurKim Arendse •Foto’sGareth Hubbard
StileringShelly Bergh

Marokko


’n Passie vir die lewendige


kleure en teksture van hierdie


Noord-Afrika-land het dié


Victoriaanse kothuis se nuwe


voorkoms geïnspireer.


UIT


MET LIEFDE


skeppende ruimte


Wie woon hier?
Kundra Bowley
WAAR Kaapstad
GROOTTE 101 m²


’n Tipies Marokkaanse tafel met ingewikkelde mosaïek-detail op die blad en
rottangstoele in ’n treffende skakering van blou anker die eetgedeelte in die
oopplan-leefruimte. “Ek dink nie ek het al ’n tafeldoek in Marokko gesien
nie” sê Kundra. “Die tafels is so mooi en die klem val op goeie geselskap en
kos eerder as ’n tafel wat perfek gedek is.” >>
Free download pdf