Tuis. 05

(Tuis.) #1

Ekglo’nmensmoetnooit


klaar wees met’nhuisnie;


ditmoetheeltydgroeien


verander.–Kundra


Die plafonne in die leefarea
(links) is bedek met grasmatte
wat tradisioneel teen die mure
van Marokkaanse huise hang
om die fel somerhitte uit te
hou. Die groot hanglamp skerm
is van bokvel.
Gipsstroke met fraai graveer-
werk wat tipies gebruik
word om mure plafonne
vensterrame en deurgange in
Marokko te versier omraam die
voordeur (oorkant heel regs);
Kundra het dit vasgesement en
wit geverf.

Dubbeldeure (bo) maak op die voortuin en plonspoel oop.
In ware Marokkaanse styl word klein tafels waaronder ’n ronde een met pote waarin
broodverkopers in die ou stad hul ware ronddra en ’n sitkussing oorgetrek met blink
materiaal (regs) met sukses gekombineer om ’n interessante praktiese fokuspunt te skep.


Kundra

Free download pdf