Tuis. 05

(Tuis.) #1

’n Handira ’n kombers van wol
katoen en linne wat met honderde
blinkertjies versier is is ’n sagte
element in die slaapkamer wat op
die binnehof oopmaak. Handiras is
tradisioneel ’n geskenk wat ’n bruid
voor haar troue by haar toekomstige
skoonouers kry.


Buite gooi ’n groot olyfboom
skaduwee oor die binnehof; die vloer
is gemaak van strandklippies wat met
sement gemeng is.


Slaap-
kamer

Slaap-
kamer

Stoep

Badkamer

Kombuis

Binnehof

Sitkamer

gesins kamerEetarea/

Swem -
bad

Vloerplan

Free download pdf