Tuis. 05

(Tuis.) #1

Mei 2017 tuis 37


In die hoofslaapkamer bied ’n lys agter die bed staanplek vir kuns en oulike
uitstalgoed; die muur daaronder is geteël en dien as “kopstuk”. “As jy fyn kyk
sal jy sien die teëls is nie identies nie – elkeen is met die hand gemaak in die
agterstrate van Marokko” verduidelik Kundra.


VERSKAFFER
Moroccan Warehouse
021 461 8318

Free download pdf