Wie woon hier?
Bridget en Bruce Richardson met
hul kinders Emma (14) en
Michael (12) die honde Bruno
en Barley en Tigger die kat
WAARKenilworth Kaapstad
GROOTTE500 m²
Die meeste van die
meubels in ons huis
het op 'n tyd aan iemand
anders behoort en daardie
geskiedenis is vir my
wonderlik.
- Bridget
In die gang wat na die kombuis lei is verfbare plakpapier op die
onderste helfte van die muur bygevoeg vir tekstuur. Ou hortjies het
nuwe nut gekry as deel van die uitstalling op die muur.
Lessenaar (oorkant) van Gumtree
Mei 2017 tuis 39