Tuis. 05

(Tuis.) #1

Dié hoek van die sitkamer net langs die kombuis is omskep in ’n
studeerhoekie. Die lessenaar was ’n Gumtree-kopie terwyl die massiewe
maatstok agter die lessenaar net R100 by Cash Converters gekos het.
Die galerymuur bo die lessenaar bestaan uit foto’s wat Bridget aanlyn
gekry het en die silwer rame in vintage-styl is van Pick n Pay.

Free download pdf