Tuis. 05

(Tuis.) #1
Plakpapier met
’n boekrak-motief
(links) van Builders
lyk bedrieglik eg in
die deftige eetkamer.
Bridget het die kuns-
werk bo die kaggel
gemaak met ’n stuk glas
en spieël-spuitverf.

Omdat die sitkamer “redelik besig” is het Bridget besluit
om die kleurpalet neutraal te hou en wit grys en hout te
gebruik. Die mure in dié stylvolle knus area is geverf in
Prominent Paints se kleur Peninsula. >>


’n Heldergroen kas geverf in die Annie Sloan-kleur
Antibes is gered uit ’n huis wat gesloop moes word.
Dit skep ’n treffende fokuspunt in ’n gang wat
andersins neutraal is.

Mei 2017 tuis 43

Free download pdf