Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping. âDis so ân
maklike vertrek om op te kikker â en ek doen dit gereeld.â
sê Bridget. âDis ân bymekaarkomplek vir almal tot die
troeteldiere.â Die pragtige rottang-ottoman aan die bed se
voetenent is ân erfstuk van Bruce se ouers.
Die losstaande bad het in die hoofslaapkamer gestaan
toe hulle intrek; Bridget en Bruce het onlangs die
en suite-badkamer vergroot en dié alkoof laat aanbou
waar die bad nou netjies inpas.
Bridget het die meranti-wasbakkas self ontwerp
en laat maak; die spieël daarbo is in ân tweede-
handswinkel ontdek. ân Vlak rottangmandjie onder
die kas en ân staanskinkbord bied ekstra pakplek.
Kashandvatsels van Handles Inc. mat van H&M Home
Bed van Mistryâs; tafellamp van Builders;
strooikussings van Typo
Die fokusmuur in Michael se slaapkamer is
versier met plakpapier van Builders. Die âMikeyâ-
nommerplaat was ân geskenk van ân vriend.