Tuis. 05

(Tuis.) #1
Die swembadhuis
(onder) met sy pizza-
oond is ideaal vir
kuiers. “Die kinders is
dol oor die swembad –
en pizzas bly maar die
maklikste manier van
onthaal” sê Bridget.

Die ligpienk muur gee Bridget se kantoor ’n tikkie
vroulikheid; sy het ook die ou houtvloere ’n laag wit verf
gegee om die klein ruimte op te kikker.

VERSKAFFERS Builders 0860 284 533 builders.co.za Cane World 021 510 3757 caneworld.co.za H&M Home 0860 690 707 hm.com/za
Handles Inc. 021 422 2322 handlesinc.co.za KBAC Flooring 021 464 4320 kbacflooring.co.za Love Letters Stationery 021 762 8391 lovelettersstationery.co.za
Mistry’s 021 510 2426 mistrys.co.za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Ruby’s Cottage 021 683 0060 rubyscottage.co.za
Typo 011 268 3700 cottonon.co.za Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za

Skep ‘n naatlose oorgang tussen binne en


buite spasies met SmartStone.


0861 762 781 (Landwyd)


E+I 6510 http://www.smartstone.co.za

Free download pdf