Tuis. 05

(Tuis.) #1
DeurMarian van Wyk •Foto’sFrancois Oberholster

Toe dié leser moeg raak vir die onderhoud


van ’n ruim huis met ’n tuin en swembad


het hy ’n knus woonstel in Seepunt ingerig


presies soos hy dit wou hê.


opknap


Die leefvertrek kry winterson danksy groot vensters aan die
noordekant. ’n Opening in die muur en ’n smal toonbank verbind dié
vertrek met die kombuis. Die art deco-sitkamerstel was Marius se
ouma s’n en die koffietafel kom al sedert sy studentedae saam met
hom. “Ek het dit vir R55 by ’n pandjieswinkel gekoop!” onthou hy.


Kussings van Zana

NUWE LEEFVERTREK

Mei 2017 tuis 49

Free download pdf