Tuis. 05

(Tuis.) #1

’n Slaapbank skei die eetgedeelte van die tuiskantoor op die
lang balkon; die luik daarbo was eers ’n kombuisvenster. Al
die blokkies is swart gebeits omdat die herwinde blokkies wat
plek-plek ingevul moes word nie almal dieselfde kleur was nie



  • ’n idee wat Marius in Tuis gesien het. Toe hy nie die regte
    ronde tafel vir die beperkte ruimte kon kry nie het hy dié een
    tweedehands op Furnicape se webblad opgespoor. Ghost-
    stoele laat die vertrek minder besig lyk.


Kussings van Woolworths


NUWE OOPPLAN-BALKON
Free download pdf