[DEKOR & KUNS]
ÍŬÇįŬÅÄÆÄÄÅ¬Å½ÆÆÅ½Å¶ÄįĮįįũįÅÄÆÍÍÆÄ¡DÄÆÅÆµÆÍ
ÄįŽŵůÄÅÄÆÄŝįŶᵯÆÄÄŝŵįŽŽÆÇÄÅÄŶÄ
ÆÇÄÆÆÄŶÇÅÆÍÇÄÆÅLJÅµÄÆÆÆÄÆÆÄůÆÅ¬Å¯ÄƵÆÅ½ÆÅÄůÄÄÆÍ
ÅÄÇÅÆÅµÆµÆÄůŵÄÄÆÆÄůÆÅ½ÄŽŶÄÄÆÅ¬ÆµÅ¶ÆÍÆLJůŽŽÆ
ůÅÄĨÄÄÍÍÆÄŬÄÅÄÄÄÅŽÆÄÅÄÆÄÅÆÄÇįŬÄÅ
ŽŵÍ
ŬůޯŵLJÅÄÆÆÇÅŶŶÅÅÄÆÄŶÄŬÇÄÄÆÍ´ÄÅÄ ÅÄŝįLJŽĨ
ÆµÅÆÆÆÄůůÅŶÅÅÄÄŶÄŬŶÅÄÇįŝÄÄÆÆÅ½Å¶ÄÄÆÄÄÄÅÇįŬ
ŶÅÄÍŬůÄįŵLJůÄÅÄÄÆµÆÇįŵįŵLJÆÆÄÄÆÍŵÄÄÆ
ÄŬÅÄÆÄůÆÅ½Å½Å¬ÅµÄÆÅ¬ÄŶŶįÆÄŶÄŽÄŶŵLJÅÆµÅÆÇįŬÍ
ŶŵįÄůŬÄŬŽŽÆÄÄůŽÇÄÄŬŵLJÆÄůĨÄÄÆÄůŶÅÄ
ÅŽƵÇÄÄÆÆÄůÅÄÄÄÆµÆÅ¶ÅÄÍÍÍÍÑ
Ñ
Die opknap
Tydens die opknapprojek het Marius sy
woonstel as een vertrek benader. Al wat hy
van die oorspronklike ruimte wou behou
was die blokkiesvloer in die sitkamer gang
en slaapkamer. âDit was nogal ân uitdaging
om so te werk â een soort beligting in al die
vertrekke net wit mure ân moderne
kombuis en badkamer en ân swart-en-wit
tema regdeurâ vertel hy.
Die eerste stap was om mure uit te breek
om van die benoude vertrekke ontslae te
raak. âEk het die lang L-vormige muur
tussen die sitkamer gang en kombuis
uitgebreek asook ân deel van die muur
tussen die kombuis en balkon. Dit het
onmiddellik die hele woonstel ligter
gemaakâ verduidelik hy.
Die balkon was met ân skuifdeur in twee
verdeel en het ân rooi sementvloer aan die
een kant en ân wit teëlvloer aan die ander
kant gehad. âDie ruimte was heeltemal
onderbenut en afgesny van die res van die
woonstelâ sê Marius. Die ou vloere is
uitgekap en herwinde houtblokkies is gelê
sodat die leefvertrek en balkon se vloer
aaneenvloei. Nou word een helfte van die
balkon as eetkamer gebruik en die ander
helfte as tuiskantoor.
Die ou badkamer en kombuis is
heeltemal uitgeruk en herontwerp. âEk het
drie gerespekteerde kombuismaatskappye
laat kwoteer en een het sommer die
hasepad gekies omdat dit volgens hulle
onmoontlik sou wees om ân wasmasjien
skottelgoedwasser stoof en yskas in die
beperkte ruimte in te pas.
âEn dan is daar mos maar altyd
verrassings. Die nuwe kombuisplanne was
net mooi klaar toe ons besef die kragboks
kan nie skuif nie. Nou is dit teen ân stuk
muur wat ek eintlik heeltemal wou uitbreek.
Gelukkig het alles perfek uitgewerk en lyk
dit of dit so hoort.â
Die badkamer lyk nou
merkbaar groter as die oue
danksy al die glas spieëls
en wit muurteëls. Marius het
die bad wat die ou badkamer
nog langer en smaller laat
lyk het met ân stort vervang
wat spesiaal vir die ruimte
ontwerp is.
Die ou kombuis was
ân nou gangetjie
met net plek vir
ân stoof en yskas.
Nou is daar plek
vir alles â boeke
tot teen die plafon
ân tuimeldroër-
en-wasmasjien in
een in ân hoë kas
asook ân skottel-
goedwasser. âDit
was ân reuse-
uitdaging maar Tao
Arthur van Kitch Inc
kon met die perfekte
ontwerp vorendag
komâ sê Marius.
NUWE KOMBUIS
NUWE BADKAMER
Voor
Voor
Dié pilaar moes
behou word omdat
die kragboks nie
kon skuif nie. Maar
die kombuisontwerp
is eenvoudig daar-
rondom aangepas.
52 tuis Mei 2017