Tuis. 05

(Tuis.) #1
By Plascon begin ons nie by pigmente en vloeistowwe wanneer ons ons verwe ontwerp nie. Ons begin by mense. Ons begin
deur uit te vind presies wat hulle van ’n verf nodig het en wat hulle daarvan verwag. Van ’n verf vir kontrakteurs wat vinnig
droog moet word tot ’n verf wat spesifiek vir hospitale ontwerp is word al ons verwe deur mense geïnspireer en is boonop
geskep om mense se lewens te verbeter.
Want as dit nie mense se lewens verbeter nie is dit nie Plascon nie.

Van gesonde hospitale tot gelukkige tuistes.


@PlasconSA @Plascon @plasconspaces @plascontrends

SKAKEL ONS GERUS BY 0860 20 40 OF BESOEK WWW.PLASCON.COM VIR MEER INLIGIGTING.
Free download pdf