Tuis. 05

(Tuis.) #1

Uit sy notaboek


“Met so ’n klein ruimte moet ’n mens
dinge deurdink en intelligent te werk
gaan” is Marius se raad.

Die afwerking
Kombuis-installasie
Kitch Inc (021 447 2791
kitchinc.co.za)
BlokkiesvloereJ M Flooring
(071 987 8671)
BadkamertoebehoreWaterstone
(021 975 9000 waterstone.co.za)
KombuismuurteëlsMoroccan
Warehouse (021 461 8318)
Badkamervloer- en -muurteëls
Not Just Tiles (083 297 3717)
Sweefrakke en slaapkamerkasdeure
DIY Deon (084 589 5026)
BykomstighedeFurnicape
(021 558 7546 furnicape.co.za);
Hemma Furniture (hemma.co.za);
MRP Home (0800 212 535
mrphome.com); Thingking
(meta.thingking.co.za); Woolworths
(0860 022 002 woolworths.co.za);
Zana (021 448 6743
zanaproducts.co.za)

Marius het
regdeur die
woonstel ligte
op spore laat
nstalleer pleks
van gesonke
igte.

Ingenieursverslag vir
uitbreek R2 700
Bouer en boukoste 50 000
Elektrisiën 22 000
Loodgieter 14 400
Nuwe kombuis 120 000
Teëlaar 4 000
Blokkiesvloer
(installasie en beits) 21 000
Badkamertoebehore 25 500

Totale koste:
R295 000

Ek hou van my art deco-glasware en


-meubelstukke en ander ou goed so reg


uit die jare 50 – daardie eras waarvan


my ma nie hou nie! – Marius


In die slaapkamer dien
’n tafeltjie van Marius se
ouma as bedkassie. Die
gebreide kombers is sy ma
se handewerk en die mat
was ’n kopie in Marokko.
Kussings van Zana

NUWE SLAAPKAMER

Kombuismuurteëls 3 200
Badkamervloer- en
muurteëls 8 000
Blindings 2 800
Spieëls en stortglas
in badkamer 10 000
Nuwe binnedeure 2 800
Sweefrakke en
nuwe kasdeure in
slaapkamer 8 600

Voor


M r w o i v l

Balkon

Slaapkamer

Gang

Leefvertrek
BadkamerKombuis

Ingang

54 tuis Mei 2017

Free download pdf