Tuis. 05

(Tuis.) #1

Mei 2017 tuis 59


Franse elegansie
’n Armoire met pragtige houtsneewerk en
groot spieëls skep ’n glansryke fokuspunt
in Kiewiet en Renier Hugo se huis in
Bloubergstrand. “Ek het die kas jare
gelede vir my kombuis gekoop by
Onsite Gallery in Woodstock” vertel
Kiewiet “maar toe kom dit nie tot sy
reg langs my pers stoof nie. Teen
hierdie muur vertel dit egter ’n storie.” >>

#
2

Maak nuut
’n Spieël is ’n slim manier om ’n ou
kas nuut te maak. Vir deure met
ingewikkelde kerfwerk soos Kiewiet
s’n gebruik liefs ’n professionele
glas-installeerder. Maar iets
eenvoudigs kan jy self doen. “Kyk
uit vir ’n houtkas waarvan die deure
’n raamwerk met ’n paneel binne-in
het” sê Tuis se nutsman Deon de
Goede. “Dié paneel kan jy maklik
uitsny of afskroef. Laat sny jou
ƐƉŝĞģůŝŶĚŝĞŐƌŽŽƩĞǀĂŶĚŝĞ
opening en plak dit vas met ’n
ƐƉŝĞģůŬůĞĞĨŵŝĚĚĞůƐŽŽƐDŝƌƌŽƌĮdžͲ
MS of met spieëlknippies wat by
ysterwarewinkels te koop is.”

Dis goed vir


my siel om mooigoed


om my te hê.



  • Kiewiet Hugo

Free download pdf