Tuis. 05

(Tuis.) #1

dekor


Produksie

Luanne Toms/Frank Features •

Foto’s

David Ross/Frank Features


Stylvolle mengelmoes
Spatsels helder kleur en ’n slim kombinasie van ontwerperstukke en
tweedehandse vondste gee die kunstenaar Lisa Swanepoel se huis ’n
besonderse sjarme. Met sy hoë ontblote dakbalke is die kombuis ’n
mengelmoes van kleure en patrone wat ’n warm aanloklike ruimte
skep. “Daar is ’n magdom ‘goeters’ in die kombuis – van plante tot
glas spieëls en lampe” sê Lisa. Die versameling klein spieëls tussen
die sweefrakke gee die vertrek diepte en skep ’n laag-op-laag-
voorkoms. “Ek is dol daaroor.” >>

#
7

Ek is nooit bang


dat iets nie sal


pas nie; hoe meer


dit uitstaan hoe


beter. Dis lekker


om ’n bietjie te


skok. – Lisa

Free download pdf