Tuis. 05

(Tuis.) #1
Interiors; Nordica-kaggel van Fire and Gas Lifestyles;
Heirloom-mat van Hertex; wit-en-grys mat van MRP Home;
leer-pouffes en gebreide kombers van Weylandts;
strooikussings van Design Team

Perfek simmetries
Dié twee groot spieëls weerskante van die kaggel skep meer as net ’n mooi simmetriese fokuspunt in Renée Hitten se huis
op Somerset-Wes. “Ek het op die twee oorgroot spieëls besluit om drie redes” vertel die interieurontwerper Zania
Grobbelaar. “In die ietwat donker vertrek skep die spieëls die illusie van vensters en weerkaats lig. Dit gaan ook oor
proporsie: Die kaggel is redelik klein maar danksy die groot spieëls word dit nie deur die groot baksteenmuur verdwerg
nie. En laastens die eenvoudige lyne van die loodglas en die eikehoutrame versag die baksteenmuur.” >>

#
8

KONTAKTE EN VERSKAFFERS Brigitte Hills Interiors 083 652 9895 brigittehills.co.za Dear Zania Interiors 082 787 7872 facebook.com/DearZaniaInteriors
Design Team 012 653 1973 designteamfabrics.co.za Fire and Gas Lifestyles 021 852 7173 fireandgas.co.za Hertex 0860 437 839 hertex.co.za
Hocus Interior Design Studio 021 425 1317 Mer Design 082 332 2291 merdesign.co.za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com
Onsite Gallery 021 462 1357 onsitegallery.co.za Supreme Mouldings 021 007 2883 suprememouldings.co.za Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za

Free download pdf