Tuis. 05

(Tuis.) #1

  • Geen skadelike uitwerking op die osoonlaag

  • Uitstekende termiese weerstand vir die leeftyd van die
    gebou – dis bewys!

  • Termiese geleidingsvermoë verouder
    ontwerpwaarde: 0030 W/m°C

  • Agrément-sertifi kate vir algemene gebruik

  • Wasbaar – word nie deur water geaffekteer nie

  • Geskik vir ontblote gebruik in huise plase
    en besighede.


Sleuteleienskappe van
IsoBoard- termiese isolasie:

ZERO


ODP


Laagste waterabsorpsie en
hoogste weerstand teen
hitte-oordrag.

Tot 8m lank
Tot 80mm dik
Effektiewe dikte 600mm
Klik inmekaar met:
tong-en-groef-rande
Afwerkings:
IsoPine afgeskuinste rand

Groottes en
afwerkings vir
elke behoefte:
RETROFIT-DAKPLATE

RETROFIT-DAKTEËLS


  • Kleur is wit en is verfbaar met waterbasisverf

  • Versprei nie vlamme nie: klassifi kasie B/B1/2/H&V

  • Ondersteun nie knaagdiere of skimmelgroei

  • ’n Uitstekende rekord van plaaslike vervaardiging
    en suksesvolle projekte

  • Maklike installering vir die kenner en die selfdoener

Free download pdf