Tuis. 05

(Tuis.) #1
DeurShelly Bergh
Foto’sFrancois Oberholster

Sit-sitso!


Kikker ’n ou ottoman op


met ’n nuwe oortreksel.^12


(^45)
1 Knip die jeans sodat jy plat stukke lap het om mee te werk. 2 Steek
die stukke lap aan die ottoman vas om te kyk watter stukke sal werk.
PROJEKGIDS
Harde werk1/10
Vaardigheidsvlak1/10
Tyd nodig3 uur
Doen dit self virR35
(lapgom R35)
Shelly Bergh
GEREEDSKAP



  • skêr

  • spelde


Country Road-plakkate en deken van Woolworths; staanlamp en
Ulva-rusbank van @home; blom-strooikussing koppie beker
skinkbord en mat van MRP Home


WAT JY NODIG HET


  • ottoman

  • ou jeans

  • lapgom


3 Wanneer jy gelukkig is met die voorkoms
plak die lap aan die ottoman vas met die lapgom.

3


VERSKAFFERS @home0860 576 576 home.co.zaMRP Home0800 212 535 mrphome.comWoolworths0860 022 002 woolworths.co.za

5 Vou die ekstra lap onder die
ottoman in en plak vas met die
lapgom.

4 Knip die oorskiet-lap aan die
onderkant af maar los sowat
20 mm ekstra onderaan.

Slim bêreplek!


doen dit self

Free download pdf