Tuis. 05

(Tuis.) #1

8 tuis Mei 2017


dagboek


Kyk hoe die top-troubeplanner Aleit
Swanepoel wys hoe om ’n spesiale
geleentheid van enige kuier te maak. In
Tyd met Aleit(Woensdae om 17:30 op
kykNET kanaal 144 op DStv) kuier hy by ’n
ďĞŬĞŶĚĞƉĞƌƐŽŽŶĞŶĚĞŬ͛ŶƉƌĂŐƟŐĞƚĂĨĞůŵĞƚ
items in die huis terwyl sy gaste hul eie toets
uit ’n raaiselmandjie moet slaag.

OP DIE KASSIE

Design Joburg
12–14 Mei: Sandton-
uitstalsentrum
In Mei word die Sandton-
uitstalsentrum Suid-Afrika se
eenstop-bestemming vir
ontwerp-inspirasie. Design
Joburg – saam met Rooms on
View – lok die grootste dekor-
handelsmerke en
-persoonlikhede van regoor
die wêreld! Kaartjies kos R
elk by webtickets.co.za. Sien
meer bydesignjoburg.com.

Saamgestel deur Johané Neilson
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].

WEN!


Vyftien gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies
vir Design Joburg wen: SMS die woord ‘DESIGN’
gevolg deur jou naam en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R150).
Inskrywings sluit 5 Mei 2017;sien ons kompetisiereëls op bladsy 128.

Winter-Woensdae
Sit agteroor en geniet musiek
deur gewilde akoestiese kitaar-
spelers elke Woensdagaand
van 17:30 tot 20:30 in die
Neethlingshof-wynproesentrum
op Stellenbosch (tot
27 September). Toegang is
gratis maar jy moet liefs
bespreek vir aandete.
Skakel 021 883 8988.

1: Werkersdag
1–6: Besoek die Nederduitsch Hervormde
Kerk in Witbank vir ’n geskenkmark met
handgemaakte artikels dekor en lekker kos.
Skakel 082 512 9849.
7: Loer die eerste Sondag van elke maand in
by die Ngwenya Country Market by die
Ngwenya Glass Village op Muldersdrif vir
inkopies verruklike mengeldrankies en heerlike
peuselhappies. Skakel 082 497 6054.
12–14: Ervaar die kleurryke
seisoensverandering by die
Hogsback Autumn Celebration
op Hogsback in die Oos-Kaap.
Jy kan uitsien na
kookdemonstrasies met
organiese groente begeleide
tuinwandelings praatjies
aktiwiteite vir die kinders en vele meer.
Skakel 082 787 0927.
13: Ontspan in ’n pragtuin by die Kleinkaap-
boetiekhotel in Centurion terwyl jy heerlik by
vanjaar se GinFest kuier. Kaartjies kos R150 by
iTickets.co.za. Skakel 012 654 9878.
13–14: Die Oos-Randse Orgideevereniging
bied hul Herfsskou aan van 10:00 tot 16:00 in
die Edenvale-gemeenskapsentrum (h.v. Van
Riebeecklaan en Tweede Straat). Woon
sommer ook een van die orgideesorg-
demonstrasies om 11:00 en 14:00 by.
Toegang kos R15. Skakel 011 453 6888.

14: Geniet Moedersdag!
26–27: Die Primêre Skool
Lumiére op die hoek van
Elandsberg- en
Wolwekopstraat in
Sasolburg hou ’n handwerk-
en vintage-mark met meer
as 130 stalletjies! Besoek
kothuismark.co.za.
26–28: Geniet ’n tuin-tot-
tafel-ervaring – insluitend
demonstrasies en kos-en-
wynparings – by die Fire & Feast
Butcher’s Festival in die Ticketpro
Dome in Johannesburg.
Kaartjies kosR100. Besoek
fireandfeast.co.za.

Die TOPS at SPAR Wine
Show is weer van 25 tot
27 Mei in Johannesburg


  • vanjaar vir die eerste
    keer by Montecasino
    waar hulle met die land se
    mees geliefde wyne en
    vonkelwyne gaan spog.
    Kaartjies kos vanaf
    R120 by ticketpros.co.za
    of by die deur.


Kamers/Makers
24-28 Mei: Kasteel
die Goeie Hoop Kaapstad
Kamers/Makers kuier vir die
derde keer in die geskied-
kundige Kasteel en soos altyd
kan besoekers uitsien na
plaaslike handgemaakte
artikels heerlike kos en wyn
en vele meer! Kaartjies kos
R60 by plankton.mobi.
Besoek kamersvol.com.

27:Proe van Suid-Afrika se
voorste Shiraz & Charcuterie
by Anthonij Rupert Wines op
Franschhoek. Kaartjies kos
R220 by webtickets.co.za.
Skakel 084 207 3820.

fireandfeast.co.za.

2 v b F R S
Free download pdf