Groepeer prente formeel deur die
negatiewe ruimte tussenin eweredig
te hou (links). Bring dekens in (regs)
vir ân bietjie kleur en warmte kerse
wat ân sagte lig en ân titsel vroulikheid
sal gee asook natuurlike elemente
soos dekoratiewe horings vir vorm
en tekstuur. >>
1
2
4
3
5
Is jou hamer se steel te glad vir
jou naweekprojek? Verstewig jou
greep met Alcolin Silicone Tape.
ALCOLIN PROMOSIE
Besoekwww.alcolin.comvir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.
Kry ons op
1 Knip die silikoon-kleefband in die lengte wat jy gaan nodig hê. Jy moet maar skat maar eerder te lank as
te kort. Alcolin Silicone Tape rek tot 3 maal sy oorspronklike lengte. 2 Vee die hamer se handvatsel skoon
en maak seker dis droog. Trek die beskermende plastieklagie van die silikoon-kleefband af en draai dit
stewig om die hamer se steel (soos ân raket se greep). 3 Maak seker die silikoon-kleefband oorvleuel; dit
heg vanself aan mekaar en sal nie loskom nie.
Naweekprojek
Het jy geweet? Alcolin Silicone Tape is lug- en waterdig en te kry in verskillende kleure. Gebruik dit om
afvoerpype in jou badkamer ân tuinslang wat lek selfs ân elektriese verlengkoord waarvan die plastiek-
omhulsel beskadig is te herstel.
++=