Stuur jou vrae na [email protected].
84 tuis Mei 2017
troeteldiere
Al wat ons vierpoot-vriende
wil doen is ontspan ...
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel (en haar beagle Frodo)
Die salig-
heid self
Roftie geniet ân
bietjie oggendson
op sy gunsteling-
plek â binne-in
die wasgoed-
mandjie!
- Theresa
Kellerman
Malmesbury
Baas van
die plaas
Dié kiets laat hom
deur niks en
niemand pla nie.
- Grezelle Webb
Pretoria
Warm kopie
Die PetSafe Deluxe Ultrasonic
Outdoor Bark Control-toestel
(R1 400 shingavet.co.za) leer jou
hond af om gedurig te blaf.
Wanneer ân hond binne die toestel
se reikafstand blaf speel dit ân hoë-
frekwensie-geluid wat die meeste
mense nie kan hoor nie; sodra die
geblaf ophou stop die geluid. Soos
ân hondefluitjie is die ultraklank
skadeloos dog irriterend en sal dit
die hond aanmoedig om nie
aanhoudend te blaf nie. >>
Aan diens Sid die Siamese kat en Willow die Weimaraner hou hul mens-sussie Olivia fyn
dop. â Samantha Futcher Kaapstad
Diere-
maniere