Tuis. 05

(Tuis.) #1

PROTECT-A-BED® PROMOSIE


Vir groter gerief en gemoedsrus belê in die beste vir jou bed


met Protect-A-Bed


®
-matrasbeskermers.

SLAAP SAG


I


n die meeste van ons huise is die slaapkamer meer as net ’n
rusplek vir ’n moeë hoof. Deesdae is dit ook ’n kuierplek waar
gesinne bymekaarkom om televisie te kyk veral in die koue
wintermaande. En dis nie net meer die kinders wat op ’n lui
naweeks oggend langer onder die komberse bly nie; die troeteldiere
is ook welkom!
Dis ’n groot belegging om ’n matras te koop wat sulke verkeer
kan hanteer – beskerm joune en verleng sy leeftyd met ’n matras-
beskermer van Protect-A-Bed®.
As die wêreld se voorste matrasbeskermer bied Protect-A-Bed®
’n waterbestande beskermlaag tussen jou en die matras. Dit is dus
nie die einde van die wêreld as jy af en toe iets mors nie. Die
Miracle Membrane™ keer dat vloeistof die matras deurdring wat
dit vir langer skoon hou en die leeftyd verleng.
Die matrasbeskermer laat ook lug deur wat ’n gelukkige
slaapervaring skep. Dis ontwerp om jou te beskerm teen algemene
allergene stofmyte bakterieë weeluise en ander irritasies wat
soggens ’n toe of loopneus jeukerige oë seer keel hoes
aamborstigheid en nies kan veroorsaak.

Het jy geweet?



  • Jy bring ongeveer ’n derde van jou dag in die
    bed deur – dit beteken jou matras is die
    meubelstuk wat die meeste in jou huis gebruik word.

  • Die waterbestande Miracle Membrane™ kan meer as 200
    keer gewas word en kan in die tuimeldroër gedroog word.

  • Die meeste waarborge op matrasse word as nietig beskou
    as daar enige teken van vuil kolle of vlekke is; Protect-A-
    Bed®-matrasbeskermers beskerm jou waarborg deur te
    verhoed dat sulke merke ooit die matras bereik!

  • Protect-A-Bed® bied waarborge van 2 tot 10 jaar afhangend
    van die produk wat jy kies.


Protect-A-Bed®-matrasbeskermers is beskikbaar by die meeste matras-
winkels; besoek protectabed.co.zaǀŝƌ͛ŶǀĞƌƐŬĂīĞƌŝŶũŽƵĂƌĞĂ͘

Pekic/E+/Getty Images
Free download pdf