Tuis. 05

(Tuis.) #1

Mei 2017 tuis 89


KOMPETISIE


WEN!


SKRYF SO IN
SMS die woordKITCHENAID
gevolgdeur jou naam pos- en
e-posadres na 33409 (elke SMS
kos R150);sien ons kompetisie-
reëls op bladsy 128.
SLUITINGSDATUM 31 Mei 2017

V


ir bykans ’n eeu al verteenwoordig KitchenAid-produkte die perfekte
kombinasie van professionele werkverrigting topgehalte en ikoniese ontwerp.
Die uitstekende vakmanskap duursaamheid en gehalte-materiale asook
noukeurige aandag aan detail is die onbetwisbare grondslag van alle KitchenAid-
produkte. KitchenAid-toestelle is ’n lewenslange belegging wat van die een generasie
na die volgende oorgedra kan word. Vir nog inligting besoek kitchenaidafrica.com.

Vier gelukkige


lesers kan elk ’n


KitchenAid-menger


ter waarde van


R9 990 losslaan.


Dié duursame menger is
geheel en al van metaal
en spog met ’n
10-spoedverstelling
spaan-hegstuk ballonklitser
en deeghaak.
Free download pdf