Tuis. 05

(Tuis.) #1

Mei 2017 tuis 93


Toe ons in Oktober 2014 by Hanniki Bruère
op Riebeek-Kasteel gaan kuier het om haar
pragtige huis en gastehuis The Victorian
Cow af te neem het ons dadelik ’n nota
gemaak: Die tuin kan ’n storie op sy eie
wees – laat hy net nog bietjie groei.
En kyk net: Dis nou mooier as ooit en dis
meer as net plante. Teekoppies potte en
pilare geroeste ysterware en stukkende
stoele het almal hier ’n plek.
“Ek hou van mooimaak en versamel alles
wat vir my mooi is” gesels sy. “In my tuin
moet elke hoekie spesiaal wees. Selfs die
agterplaas word opgedollie en ek gebruik
goed wat vir my sentimentele waarde het.
Hier het ek juis ’n pienk polkakol-koppie
met ’n plantjie in wat my kleinseun Ethan
vir my uitgekies het toe hy 7 jaar oud was.”
Toe Hanniki ses jaar gelede ingetrek
het was hier feitlik niks. Net die pragtige
akkerboom ’n reuse-bloekom enkele
verwaarloosde struike die sering en ’n
olienhout.
Sy het met ’n prentjie in haar kop begin
tuinmaak. Omdat sy nie ’n grassnyer gehad
het nie was gras uit – liewer beddings vir
meer blomme en hoekies vir tierlantyntjies.
Die olienhout is uitgehaal want dit het haar
uitsig op die Kasteelberg belemmer. So het
die tuin toe ’n heel nuwe lewe aangeneem
met die fokus op die akkerboom. In die plek
van die olienhout het sy haar sementtafel
staangemaak en dis hier waar sy haar tuin
se teekoppies uitpak.
“Ek het begin deur wit ‘Iceberg’-rose en
laventel op die sypaadjie en drie luiperd-
bome in die voortuin te plant. Die helfte van
die rose en laventel het in die skadu van die
akkerboom weggekwyn en is na ’n sonnige
deel van die tuin geskuif. Ek het geleer as
plante nie op ’n plek aard nie haal dit uit of
skuif dit. ’n Mens moet gereeld terugstaan
en die hele prentjie beskou. As jy nie
tevrede is nie bring veranderings aan tot dit
vir jou reg lyk. Sit verkieslik nog plante en
tuindekor by – iets wat ek baie graag doen!
“My tuin en al sy tierlantyntjies verskaf vir
my eindelose plesier. Dit is my begeerte om
ander mense daarmee te inspireer om weer
lus te raak om mooi te maak en hul huise
en tuine te versier met dit wat hulle het.” >>


Met tuinboë skep Hanniki hoogte en
͛ŶƌŽŵĂŶƟĞƐĞĂƚŵŽƐĨĞĞƌ͘^LJŐĞďƌƵŝŬ
dit ook as deurgange tussen
ŽƉĞĞŶǀŽůŐĞŶĚĞƚƵŝŶŬĂŵĞƌƐ͘ŝĠ
geroeste tuinboog (bo) trek al saam
ŵĞƚŚĂĂƌǀĂŶĚĂƚƐLJŝŶWƌĞƚŽƌŝĂ
ƚƵŝŶŐĞŵĂĂŬŚĞƚ͘^ƚĞƌũĂƐŵLJŶŝƐŝŶƉŽƩĞ
ďLJĚŝĞǀŽĞƚǀĂŶĚŝĞŐŐĞƉůĂŶƚĞŶ
ǀĞƌƐĂŐĚŝĞƐƚƌƵŬƚƵƵƌ͘ŝĠŬůŝŵƉůĂŶƚ͕ĞŶ
ƌŽƐĞƐŽŽƐ͚ůŽƐƐŽŵDĂŐŝĐ͕͚͛ĠĐŝůĞ
Brünner’ en ‘Isidingo’ is haar
ŐƵŶƐƚĞůŝŶŐͲƌĂŶŬĞƌƐǀŝƌďŽģ͘ůĚƌŝĞĚŝĞ
ƌŽƐĞŝƐǀŝŶŶŝŐĞŐƌŽĞŝĞƌƐĞŶǀĞƌƐŬĂĨŝŶ͛Ŷ
ũĂƉƚƌĂƉĞŝŶĚĞůŽƐĞƉůĞƐŝĞƌ͘

Hanniki hou van gruisklippies en gebruik dit oraloor in
ŚĂĂƌƚƵŝŶ͘ŝƐŐŽĞĚŬŽƉĞƌĂƐƉůĂǀĞŝƐĞůĞŶŵĞĞƌ
ǁĂƚĞƌǁLJƐĂƐ͛ŶŐƌĂƐƉĞƌŬ͘͞ĂŶǀĂŶŬůŝŬ͕ŵĞƚĚŝĞ
ŽŶƚǁŝŬŬĞůŝŶŐǀĂŶĚŝĞƚƵŝŶĞŶďŽƵĞƌLJĂĂŶŵLJŚƵŝƐ͕ǁĂƐ
ŚŝĞƌŶĞƚŐƌŽŶĚĞŶƐĂŶĚ͘/ŶĚŝĞǁŝŶƚĞƌŚĞƚĞŬďĞŚŽŽƌůŝŬ
ŝŶĚŝĞŐƌŽŶĚǁĞŐŐĞƐĂŬĞŶĚŝƚǁĂƐƚŽĞĚĂƚĞŬďĞƐĞĨŚĞƚ
ek beter begin gruisklippies gooi! Behalwe dat die
ŬůŝƉƉŝĞƐǀŝƌŵLJ͛ŶŐŽĞĚŬŽŽƉ͕ƉƌĂŬƟĞƐĞŽƉůŽƐƐŝŶŐǁĂƐ͕ŝƐ
dit ook ’n wonderlike manier om te onderskei tussen
ůŽŽƉǀůĂŬŬĞĞŶďĞĚĚŝŶŐƐ͘ŝĞŬůŝƉƉŝĞƐǁŽƌĚĞĞŶŬĞĞƌƉĞƌ
ǁĞĞŬŐĞŚĂƌŬŽŵĚŝƚŶĞƚũŝĞƐƚĞŚŽƵĞŶǀĂŶĂůĚŝĞĚƌŽģ
ďůŽŵŵĞĞŶďůĂƌĞŽŶƚƐůĂĞƚĞƌĂĂŬ͘tĂŶŶĞĞƌĚŝƚƚĞLJů
ƌĂĂŬ͕ŐŽŽŝŽŶƐŶŽŐŬůŝƉƉŝĞƐďŽͲŽƉ͘ĂĂƌǁĂĂƌƚĞŵŝŶ
ǀŽĞƚĞůŽŽƉĞŶĚŝƚƚĞĚŝŬůġ͕ŚĂƌŬŽŶƐ͛ŶďŝĞƚũŝĞǁĞŐ͘͟

TUINBOË STADIG OOR DIE KLIPPE

Ek hou baie van die blommetjies soos viooltjies wat tussen


die klippies opkom en kan dit nie oor my hart kry om hulle


uit te trek nie! – Hanniki


“The world is a garden love
makes it grow” lees die
inskripsie op die treetjie
onder dié mooi ou boog.
Free download pdf