Tuis. 05

(Tuis.) #1

96 tuis Mei 2017


Hanniki se tuinwenke



  • Ken jou smaak en styl van tuinmaak en hou daarby.

  • Maak ’n lysie van plante waarsonder jy nie kan lewe nie en plant
    hulle almal!

  • Teken ’n ruwe skets en dui min of meer aan wat jy waar wil plant.

  • Moenie bang wees om te verander en iets nuuts te probeer nie.

  • Wees vrygewig met steggies en plante. Deur plante uit te ruil kan jy
    baie spaar – en dit gee soveel plesier.

  • Gebruik water spaarsamig. Ek het my beddings kleiner gemaak en
    meer gruisklippies gegooi. En van my rose is uitgehaal en met
    meerjarige vygies vervang.

  • Wees passievol oor jou tuin en jy sal die vrugte van jou arbeid pluk!


(Ek het natuurlik baie meer sê sy!)


  • Rose veral pienkerige rose met ’n heerlike geur. Ek kan my nie ’n tuin
    indink sonder rose soos ‘Dainty Bess’ ‘Double Delight’ ‘Cécile
    Brünner’ ‘Blossom Magic’ ‘Isidingo’ ‘French Panarosa’ en ‘Gülilah’ nie.
    Ŷǁŝƚ͚/ĐĞďĞƌŐƐ͛ŝƐ͛ŶĨĂŶƚĂƐƟĞƐĞďĂƚĞĞŶƐsŐĞǁŝůůŝŐŽŵƚĞďůŽŵ͘

  • Duiwel-in-die-bos (Nigella damascena)

  • Vergeet-my-nietjie (DLJŽƐŽƟƐ ƐLJůǀĂƟĐĂ)
    ͻsůLJƟŐĞ>ŝĞƐďĞƚ;/ŵƉĂƟĞŶƐǁĂůůĞƌŝĂŶĂ)

  • Jakobregop (Zinnia elegans)

  • Vingerhoedjies (ŝŐŝƚĂůŝƐƉƵƌƉƵƌĞĂ)

  • Nagblom (KĞŶŽƚŚĞƌĂďĞƌůĂŶĚŝĞƌŝ ‘Ballerina’) wat net meer en
    meer word!

  • Oranjejasmyn (DƵƌƌĂLJĂĞdžŽƟĐĂ)

  • ƵƌĂŶƚĂĞƌĞĐƚĂ ‘Sapphire Showers’
    ͻ>ƵŝƉĞƌĚŵ;ĂĞƐĂůƉŝŶŝĂĨĞƌƌĞĂ)


TIEN GUNSTELINGPLANTE
Free download pdf