Tuis. 09

(Tuis.) #1

3


In samewerking
met Huletts

Dié drie bederfies sal ’n huppel in jou stap sit.


HULETTS PROMOSIE


met roomys


planne


1



  • 3 piesangs in stukke
    gekap en gevries

  • 350 ml dubbelroom-jogurt
    in ysbakkies gevries

  • 45 ml onversoete
    grondboontjiebotter

  • 60 ml Huletts Golden Syrup
    (of na smaak)

  • sowat 100 ml melk of
    klapperwater

  • 30 ml sjokoladebrokkies

  • ’n hand vol neute


Dié resep is maklik om te maak as
al die bestanddele klaar gevries is.
Wees maar geduldig; dis beslis die
moeite werd! Sit eenvoudig die
bevrore piesangs jogurt grond-
boontjiebotter en gouestroop in ’n
voedselverwerker wat bevrore
items kan hanteer en verwerk tot
romerig; gebruik die melk of
klapperwater om die tekstuur aan
te pas. Dié heerlike bevrore jogurt
kan jy dadelik geniet of giet dit in
’n gepaste houer en vries vir ’n
paar uur tot ferm. Sit voor met
sjokoladebrokkies neute en
ekstra stroop.

Piesanggeurige
bevrore jogurt
Free download pdf