Tuis. 09

(Tuis.) #1

September 2017 tuis 125


3


Vier die gees van ubuntu in
ware Overberg-styl by die
Gabriëlskloof-wyn-en-
olyflandgoed. Suid-
Afrikaanse kos word heel-
maand trots voorgesit met ’n
langtafel-braaifees op die
24ste (R350 per volwassene;
R100 per kind). Vir tapas
kan jy uitsien na gunstelinge
in ’n nuwe baadjie soos
bobotie-“poppers”
en snoek-en-patat-
krokette; besoek
gabrielskloof.co.za.

’
Kuierkol
Aanvanklik was die Freedom Café
net ’n klein restaurant in dieselfde
gebou as die Concierge-boetiekhotel
in Durban maar dit het kort voor lank
die hart en siel van die buurt geword.
Die stylvolle dekor getuig van ’n liefde
vir alles wat vars en groen is en dis
die perfekte bymekaarkomplek vir ’n
smullekker laatontbyt lang luilekker
middagete of ’n jenewer en tonikum
met ’n kinkel.


  • Besoek tastefreedom.co.za.


(^) Fl
eur
Sign
ature-
kastrol ( 21 cm) R 3050 ^ lec
reus
et.c
o.z
a^
Local is
lekker
Blommooi
’N WEN-
KOMBINASIE
Jason’s Creek (R70 by die
kelder) ’n klassieke Kaapse
versnit is ’n mengsel van
pinotage petit verdot en
tannat; dit spog met die
geure van sappige
framboos kersie en ’n titsel
speserye – perfek vir ’n
geurige sangria of saam
met gebraaide lam. Besoek
jasonshill.co.za.
Skink ’n glasie!
Liefmans Yell’oh On The Rocks is ’n verfrissende aperitief-bier
met die geure van lemmetjie appel vlierblom basilie en pynappel;
sien meer by belgianbeercompany.co.za.

Free download pdf