Tuis. 09

(Tuis.) #1

Vyf gelukkige lesers kan elk ’n


Philips-kombuis geskenkpak ter


waarde van R9 993 losslaan!


WEN


KOMPETISIE


SKRYF SO IN


  • Aanlyn bytuis.co.za.

  • SMSdiewoordPHILIPS gevolg
    deur jou naam huis- of e-posadres
    na 33409 (elke SMS kos R150);sien
    ons kompetisiereëls op bladsy 127.
    SLUITINGSDATUM
    30 September 2017


W


il jy die gesondheid en welstand
van jou gesin ’n hupstoot gee?
Met Philips en hul innoverende
gebruikervriendelike kombuisstelle van
uitstekende gehalte is dit maklik om ’n
gesonde leefstyl te geniet.
Elke stel bestaan uit ’n Philips Avance
Airfryer Avance Juicer met FiberBoost-
tegnologie Viva Black Stick Blender
Steamer Viva Collection Blender
Titanium Kettle en Titanium Toaster.

ALLES IN EENGestoomde
groentebly so na moontlik aan
hul natuurlike toestand wat
beteken dit behou al die
oorspronklike kleur smaak
sappe en varsheid. Nou kan jy
’n hele maaltyd gaar stoom met
diePhilips Steamer!

SONDER OLIEMet die
PhilipsAirfryerkan jy ’n
verskeidenheid kos rooster
braai en kook met min of geen
olie; dit skakel tot 80% van die
olie uit wat jy normaalweg sou
inneem – boonop maak dit
vinniger gaar en makliker skoon!

JOU EIE SKEPPINGS
Tower verfrissende
smoothiesen heerlike
slaaisouse op met die
Philips Viva Black Stick
Blender.

SUIWER SAPKom
vinnigaan die gang
Philips Avance Coll
Juicermet FiberBoo
tegnologie! Jy kan m
druk van ’n knoppie
nes jy dit verkies m
meer vesel. Afhange
die vrugte of groent
gebruik kan jy tot 2
’n slag maak sonde
pulp-houer hoef lee

OP EN WAKKERDie PhilipsTitanium
KettleenToastersal verseker dat jy elke
oggend ’n heerlike ontbyt geniet.

Gaan naphilips.co.zaen besoek
hulFacebook-enTwitter-blaaie
vir nog inligting oor smaaklike
gesonde etes.

soggens
met die
lection
ost-
met die
esapmaak
et tot 50%
endvan
e wat jy
25 literop
r dat jy die
g te maak.

Shutterstock

128 tuis September 2017

Free download pdf