Tuis. 09

(Tuis.) #1

1


2


44


3


[DIE PROJEK]
1 Voor die materiaal afgelewer is het bouers
die uitleg van die huis afgebaken. Daarna is die
fondament gelê en kon hulle die mure van
bloekompale begin bou.
2 ’n Meester-klipmesselaar het die trap gebou
met klippe wat op die erf opgetel is.
3 Om die mure staan te maak is gate deur die
soliede pale geboor vir staalstawe wat die pale
bo-op mekaar hou. Deure en vensters is ingesit
sodra die mure hoog genoeg was. Omdat die
huis so groot is is party mure gebou met groot
klippe wat op die erf was; enkele binnemure is
met sementblokke gebou gepleister en met
halfronde pale beklee.
4 Nadat die bo-verdieping voltooi is is die pale
geverf. Houtplanke van die gesloopte huis is
gebruik vir die vloere en baie van die
boogvormige skuifraamvensters en deure is
vondste van sloopwerwe en webwerwe soos
ŵŽǀŝŶŐŽŶ͘ĐŽ͘njĂ͕ǁĂƚƚǁĞĞĚĞŚĂŶĚƐĞĂƌƟŬĞůƐ
verkoop.


VERSKAFFERS
Annie Sloan 032 947 2093 anniesloansa.co.za
Biggie Best 021 674 1590 biggiebestwebshop.co.za
Block & Chisel 021 691 0878 blockandchisel.co.za
Crowsen Creations crowsencreations.co.za
Eagle Lighting 021 511 2640 eaglelighting.co.za
Holly Wood Kitchens and Furniture 021 701 7737
hollywoodfurniture.co.za Kales Marble 021 510 2958
Loads of Living 0861 565 565 loadsofliving.co.za
Millennium Hardware 021 691 1873 millenniumhardware.co.za
Paintsmiths 021 447 0217 paintsmiths.co.za
Robin Sprong 021 447 9842 robinsprong.com
Ross Demolition 021 511 1204 rossdemolition.com


Sue en Bruce het besluit op
grys vir die buitemure wat
die huis by sy omgewing laat
inskakel. Die mure is geverf
met ’n grys wat Paintsmiths
spesiaal gemeng het en die
buitedeure met ’n ligter grys


  • Dulux Dusted Moss 3. Die
    kleur werk goed saam met
    die ryk bruin-oranje van die
    bergklippe wat deel van die
    voorste mure uitmaak en in
    die tuin te sien is.

Free download pdf