SKOU
Homemakers Expo!
Kom beleef opwindende selfdoen- en kookdemonstrasies
in die Tuis-teater by dié opwindende ekspo.
Die ekspo is van 31 Augustus tot 3 September
in die Kaapstadse Internasionale Konferensie sentrum.
In samewerking met
Kom kuier saam by die Cape
DIE PROGRAMLiv ng areasKitchensBedrooms
Shopping
OuthevalugeofBathrooms
FlFlingoorR20 000ingto
WINMAKEOVERS & QUICK FIXESHOW TOiPaint tiles
&iCmerealamteainfeocalwall
ibaTrathroomnsformyourDecoratelike a pro
onabudget!(^1700164370)
YOUR PRACTICAL GUIDE TO BEAUTIFUL LIVINGOnlyR25!
va ) Namba
YOURGO-TO N$ 27^50
GUIDE
Expert advice for your first home
SAR25 ( nc 009879 tdoors
FlFORoor...ingâ¢Countertopspâ¢Fixturesâ¢AccessAccessoriesories
R45N$47 50Namibë
oi
Maak
metânkwasm o
selfs dieâMureLESER VERTELvloereplafon
my skilderdoekâ
Onsw
Gteegniwildekee
Découpagekraakverfverwering&
diKievies srgrjoysóu
iNAWEEKPROJEKTEKreatiewe plannemetdeure iFokusmurekinderkamersviriKulkunsiesverfsien is glo!met
erfSPESIALEUITGAWEdit 2017
VOOR&&NA
(^3) buise
6 009879 964523
17003
DULUXR15 000WEN!VERFSE
Kennersraad
Kleurvol
e kopies
Somaak
jy
Meubels
Leserhuise
Opknappe
Binne &
buite
(^3) Opgeknap metkommverfbb
O
or die jare hetTuisân instelling geword
by die Cape HOMEMAKERS Expo â en
vanjaar is geen uitsondering nie!
Dié uiters gewilde skou word weer in die
Kaapstadse Internasionale Konferensie-
sentrum aangebied en vanjaar sân is groter as
ooit tevore!
Kom maak ân draai tussen 31 Augustus en
3 September; ons stalletjie is in Saal 4
oorkant die restaurant. Hier kan jy deelneem
aan leersame demonstrasies â almal gratis â
die span van nader leer ken en smul aan ons
tuisgemaakte snoepgoed!
v
Shelly Bergh Deon de Goede
- Teken in op Tuis|Home en kry 30% afslag â dis ân
eenmalige aanbod wat net by die Cape HOMEMAKERS
Expo geld en is net van toepassing op die gedrukte
weergawe. Die afslag op digitale subskripsies is 40%. - As jy een van ons spesiale uitgawes soos Tuis Verf Dit
Tuis Kombuis of Home Décor Basics misgeloop het kan jy
ân eksemplaar by die skou koop terwyl voorraad hou. - Trek voordeel uit ons spesiale aanbod: Besoek ons
stalletjie en kry enige vier vorige uitgawes (Verf Dit Werf
Kombuis of Home Décor Basics) vir net R100 â en kry ân
inkopie sak pasella! Die Oktober-uitgawe sal ook hier te
koop wees ân hele week voor dit op die rakke verskyn!
SPESIALE AANBIEDINGEDonderdag Vrydag Saterdag Sondag
10:15â11:00 10:15â11:00 10:15â11:00 10:15â11:00Tuis-vermaak â met koffie! Die Gap Coffee Company deel hul
geheime wenke en skeppings! Met hul besonderse produkte kan selfs ân
groentjie koffie maak soos ân gesoute barista.Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
13:00â14:00 13:00â14:00 13:00â14:00 13:00â14:00Maak mooi DieTuis-medewerker Shelly Bergh wys haar slag met vinnige
maklike projekte. Kyk en leer terwyl sy ân hanglamp van sement ân
muurversiering met Xanita-bord en ân vernuftige bêreboks met tou maak.Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
11:30â12:30 11:30â12:30 11:30â12:30 11:30â12:30Kosdemonstrasies Put inspirasie uit ons demonstrasies en gaan kook
ân storm los agter jou eie kospotte.Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
15:00â16:00 15:00â16:00 15:00â16:00 14:30â15:30Selfdoen met Deon de Goede Tuis se DIY Deon wys hoe maak jy ân
nestafeltjie ân TV-eenheid van kratte en ân meshouer stap vir stap.Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
17:30â18:30 17:30â18:30 17:30â18:30 16:00â17:00Jenewer-meesterklas Proe saam met Triple Three Gin aan hul plaaslik
vervaardigde jenewer; ontdek al die maniere om dié drankie te geniet.