Tuis. 09

(Tuis.) #1

70 tuisSeptember 2017


dekor


#
4
Motiewe van fyn tot groot
Strooikussings kan maklik voorspelbaar raak maar nie
as jy motiewe van verskillende groottes kombineer nie.
Dink laag-op-laag soos Lauren Frates van iSpy op
Knysna graag doen. In haar hoofslaapkamer speel sy ’n
grafiese blommotief en ’n fyn tradisionele patroon teen
mekaar af vir ’n interessante effek.

Onsisdoloor
hoe Lauren vierkantige en
reghoekige kussings saam gebruik in
’n interessante groepering.

Intense kontras
’n Monochroom swart-en-wit
dekorskema is tydloos en klassiek
maar met strooikussings kan jy dit
lag-lag ’n vrolike informele
modevars inspuiting gee. Hoe
helderder die kleure hoe meer
intens en dramaties is die kontras
met die neutrale skema.

VERSKAFFERS
Biggie Best 021 534 8662 biggiebestwebshop.co.za
Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za
Coricraft 021 508 5200 coricraft.co.za
H&M Home 086 0690 707 hm.com/za iSpy hellopretty.co.za/i-spy
MRP Home 0800 212 535 mrphome.com
Plan B Vintage 082 491 3677 planbvintage.co.za
Skinny laMinx 021 424 6290 shop.skinnylaminx.com
Strand Trading Post 079 904 0615

Foto

Greg Cox/Bureaux

Drie kussings links
van Skinny laMinx

Blomkussing van
iSpy; muur geverf in
Dulux Winter Teal 4

Doreen de Waal kombineer monochroom
kussings met spatsels helder kleur in haar
Kaapse soldervertrek. Die kleur is subtiel
maar die kontras trek dadelik die aandag. Haar
swart-wit-kombinasies is slim: Sy het strepe
van verskillende breedtes gekies en op die
kussings is die ontwerp swart op wit terwyl die
deken die teenoorgestelde is: wit strepe op ’n
swart agtergrond.

Op Jane Linley-
Thomas se
stoep (bo)
helder kleurvolle
strooikussings die
grys skema op
terwyl dit die gevoel
van ’n leefvertrek in
die buitelug skep.
Free download pdf