Tuis. 09

(Tuis.) #1
5 Plak die diamante met die matkleefband in ’n
geometriese patroon teen die muur.

VERSKAFFERS Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za CNA cna.co.za
MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Woolworths 0860 022 002 woolworths.co.za

September 2017 tuis 73


doen dit self


Wat jy nodig het


INKOPIELYS


  • nie-permanente spuitgom

  • 2 pakke kurkteëls

  • oorskietverf in die kleur van
    jou keuse (ons het Annie Sloan
    Duck Egg Blue) gebruik

  • matkleefband
    (baie sterk alkant-plakband)


GEREEDSKAP


  • handwerkmessie

  • staalliniaal

  • snymat

  • verfkwas


1


34 5


2


1 Laai die patroon wat ons gebruik het af by tuis.co.za en sny dit
uit met die handwerkmessie en die staalliniaal. 2 Spuit die
spuitgom aan die patroon en plak dit op ’n kurkteël.

Wenk ’n Aansteekbord is ’n noodsaaklikheid as jy jou sake
agtermekaar wil hou – boonop is dit ’n stylvolle fokuspunt!

3 Gebruik die handwerkmessie en staalliniaal om die vorms uit die
kurk te sny; jy behoort twee per kurkteël te kry. Herhaal met al die
teëls tot jy 39 diamante het. 4 Verf 13 diamante en los die res net so.

SO MAAK JY...
Free download pdf