dagboek
Home Made Easy(seisoen 2 begin op 4 September
op The Home Channel kanaal 176 op DStv) het al
ÄÅÄÆÄÄÄÇÄÆÅ©LJŶŽÄÅÅÅÄÆÍ´ÇÄŶÆÆÄŬÆÄÆÄ
tuinwenke tot opwindende selfdoenprojekte en
inspirerende dekorplanne. Die aanbieders van dié
plaaslik vervaardigde reeks Tanya Visser Ryan
Paulsen en Elle Franco deel hul topwenke
waarmee jy jou huis gemaklik kan inrig.
OP DIE KASSIE
Saamgestel deur Shané Barnard
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].
September-flitse
2: Verken jou erfenis en ontdek meer oor jou
familiestamboom by die 10de Genealogie-en-
familie-erfenisfees by Lanciastraat 269
Lynnwoodrif in Pretoria. Toegang is gratis. Sien
isabelgroesbeek.wixsite.com/ekspo vir meer.
9: Die Field Market in Sandton vier vanjaar sy
tweede bestaansjaar; meer as 100 uitstallers
bring hul handgemaakte produkte kos en
drankies; daarâs ook lewende musiek en
aktiwiteite vir kinders. Toegang is gratis. Sien
lrt
Verwelkom die nuwe seisoen met ân fees:
1â3 September: Botrivier Over the
Rainbow-lentenaweekMaak jou reg vir
ÄÅÆÄÆůÄÄÆÆÆÄÆÍÆŽŽÆÍŶ^ÆÅÆÎ^ŬŽīÄůͲÄÄŶÆÍ
ÆÆÄŬŬÄÆÆÅÆ©ÄÍŽŽŬÇÄÆÄ©ÄůÄŶÆÆÆÅŶÅŬÄÆÆÄůÄÍ
Naweekpasse (R100 insluitend ân
proeglas) is beskikbaar by quicket.co.za.
2 September: Lentefees in Howick
KwaZulu-Natalse MiddellandSit agteroor
by St Ives Boma en geniet musiek deur
Louise Carver en Jason Hartman
2â3 September: Side
Street Studios Woodstock
in Kaapstad
10 September: Common
Ground Staibstraat 16
Maboneng in
Johannesburg
By dié funky fees berei
plaaslike sjefs net die
beste van Suid-Afrika se
straatkos: Immergewilde
vis en tjips met sout en
Fees van straatkos
asyn gatsbys met watertand-vulsels en die beste braaivleis warm van die kole! Kom
luister ook na praatjies deur die land se voorste koskenners. Kaartjies kos tussen
R50 en R100 by quicket.co.za. Besoekstreetfoodfestival.co.zavir die program.
ÆÆÄÆÅÄůÅÆÄÅÄÆÍÆůÄÄÆůÅŬÄŬŽÆÄŶÄÅÄDÅÄůÄŶÄÆͲÅÄŶÄÇÄÆŬŵÄÆŬÍ<ÄÄÆÆÅ©ÅÄÆÄLJÄÅÄÅÄŬŽĨÄLJ
ÇÄÄÆÄŬÄÆÆÍÄŽÍnjÄŬŽÆZÏϬϬÇÅÆÇŽůÇÄÆÆÄŶÄÆÄŶZÏϬÇÅÆŬÅŶÄÄÆÆŽŶÄÄÆÏÏ®Í^ŬÄŬÄůϬϳÏÎÏÏ®ÏκϮϯÍ
23 Septemberâ1 Oktober: Magoebaskloof/Haenertsburg-lentefees Geniet handwerk en kuns
ŬŽÆÆÆÄůůÄÆÅ©ÅÄÆÍŵƵÆÅÄŬÍÅÄÆÅŶÆÆÆÄÆÄŶÍŶĨÄŶÆÄÆÆÄÆÄŽÆÅÅÄÄÄͲƵÅÆÆÆÄůůÅŶÅÄLJÄÅÄKÆÅŽŶ
DÄÅŽÄÄÄÆŬůŽŽĨͲÅŽÆÄůÍ^ŬÄŬÄůϬÏκϬϳϬκκÏκŽĨÄÄÆŽÄŬÆÆÆÅŶÅĨÄÆÆÇÄůÍÄŽÍnjÄ.
31 Augustusâ3 September: Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum
15â17 September: Parkview-winkelsentrum Pretoria
Met vanjaar se tema âTer ere van
jou huisâ is die ekspo ân viering
van jou leefruimte. Besoekers kan
uitsien na stalletjies met dekor
meubels tuine kombuise
selfdoen-produkte en geskenke.
Kaartjies kos tussen R50 en R
by quicket.co.za; besoek
homemakersonline.co.za.
Homemakers Expo
As jy einde Augustus in die Kaap is
kom kuier vir ons in die Tuis-teater
by die Cape Homemakers Expo!
DÄÄÆÄÄÆŽŶÄÄÆÅÄÄÄŽÆÄůÍÏϯÍ
Die lente is hier!
11: Oktober se Tuis is
op die rakke!
14â17: Besoek Darling se
100ste Veldblom-skou vir
meer as 1 200 spesies ân
groot verskeidenheid
aktiwiteite soos slypskole
kosstalletjies lewende
musiek ân veteraanmotor-
uitstalling en trekkerritte.
Kaartjies kos R60. Sien
darlingwildflowers.co.za.
16 & 17: Proe heerlike wyn luister na
lewende musiek smul aan gourmet-kos en
speel reuse-Jenga by die Franschhoek
Uncorked-fees. Kry jou naweekpas teen
R150 by webtickets.co.za en besoek
franschhoekuncorked.co.za vir nog inligting.
24: Vier Erfenisdag!
27 Sept.â6 Okt.: Die Tierlantynâkies Kuier en
Koop-fees in Zwavelpoort Pretoria-Oos het
meer as 80 uitstallers lewende musiek en
vermaak vir die kinders. Kaartjies kos R35.
Sien tierlantynkies.co.za.
30: Plaaslike kelders spog met hul wyne en
kosfoendies sit ân verskeidenheid kosse â van
tradisioneel tot trendy â voor tydens die Mmm
McGregor-fees. Skakel 023 625 1954 of
e-pos [email protected].
30 Sept.â1 Okt.: Proe die lekkerste kase by
die Say Cheese Artisanal Fair by die Italiaanse
Klub in Milnerton Kaapstad. Toegang kos
R90 by die deur. Skakel 072 795 4214 of
e-pos [email protected].