22 tuis Oktober 2017
Die leefkamer is reg langs die
kombuis en is Liesl se gunsteling-
vertrek met van haar mees geliefde
kunswerke: ân Claerhout links en ân
Carl Buchner regs teen die muur.
ân Argentynse kandelaber verlig
die hoek en die tweedehandse
gemakstoele is met Sanderson-lap
oorgetrek. Die beeldjies op die
kaggelrak is van Frank van Reenen.
Groot kandelaber van Beach House
in Hermanus; staanlig van Strand
Trading Post
Ek is mal oor kristal en gekleurde glas maar ek
koop nooit ân ding vir ân spesifieke plek in my huis
nie. Ek koop iets omdat dit vir my mooi is en
dan vind ek ân plek daarvoor. â Liesl
[LIESL SE DEKORWENKE]
- As iets vir jou baie mooi is maar
peperduur koop net een daarvan - jy hoef nie altyd die hele stel
gekleurde kristalglase te hê nie.
Dit is iets wat jy oor baie jare
bymekaarmaak. - Goedkoop is duur koop.
ÄŶÅÄÄÆÄÄÆŶÄÆÄÄŶĨÄŶÆÄÆÆÄÆÄÍ
ŽƵÆÄŶÆÄŬÄŬÄŶÄÄůÄÄÄÆÅŶÍŶ
half-leë sitkamer as om die vertrek
vol te prop met goedkoop meubels
wat jy in elk geval gou sal moet
vervang. In dieselfde trant is dit
beter om eerder minder meubels
maar van goeie gehalte te hê.- Jou huis moet jou
persoonlikheid weerspieël. As jy
nie seker is waar om te begin nie
kyk na die klere wat jy graag dra
ŽĨũŽƵÄLJŬŽŵÆÆÅÅÄÄÄÆŽŽÆũƵÇÄůÄ
ÄŶÅÄŶÄÆÄŬŬÄÍÄŶÅÄÄÆƵÅŬÄÅÆÄÆÍŶ
vertrekpunt. - Vermy ten alle koste om jou
ŵÄƵÄÄůÆÄLJÍŶÄŶŬÄůÄÇÅŶŬÄůÆÄ
ŬŽŽÆÍÇÄŶÆÄÄŶÆÄůÄÅÆÆŽŽÆÍŶ
katalogus lyk. Kies een element
ƵÅÆÍŶÇÅŶŬÄů;ŽĨÅÄŵÄŶÄÄŶÄÄÆÆÍ¿
se styl kombineer dit met jou
ander hartsgoed en druk so jou
eie stempel af. >>
- Jou huis moet jou