Tuis. 10

(Tuis.) #1

Oktober 2017 tuis 35


Buitentoe


Marianne bieg sy is dol op tuinmaak. “ ’n Mooi tuin maak my
gelukkig. Ons huis het hoeka nie juis ’n tuin gehad toe ons hier
gekom het nie so ons het ontsettend hard gewerk aan die begin.”
En danksy “sakke vol” plante wat vriendinne uit hul eie tuin
geskenk het het Marianne s’n gou-gou begin vorm aanneem.
Iets wat haar groot vreugde verskaf is die fokusmuur met bome
buite hul kamervenster. “Hierdie muur was bo-aan die lys van
dinge wat my gepla het. Ons kamer kyk reg op die muur uit en ek
het net geweet dit kort iets kreatiefs.” Marianne het die bome met
potlood teen die muur geteken en die bouer het toe elkeen met ’n
dun lagie sement “geskilder”. “So het ’n onooglike uitsig in ’n
sierlike skildery verander en al wat dit gekos het was twee sakke
sement en een dag se loon. Wat ’n winskoop!”


[MARIANNE SE GELDSPAARWENKE]



  • Jy kan op argiteksfooie spaar deur self die planne te teken en deur ’n
    ƚĞŬĞŶĂĂƌƚĞůĂĂƚĮŶĂůŝƐĞĞƌ͘DĂĂƌǁĂŶŶĞĞƌ͛ŶƉƌŽũĞŬĚŝƚǀĞƌĞŝƐ͕ǁĞƌŬĞŬ
    ŐƌĂĂŐƐĂĂŵŵĞƚ͛ŶŐŽĞŝĞĂƌŐŝƚĞŬ͘
    ͻKŶƐŚĞƚďĂŝĞǀĂŶĚŝĞŵŽŽŝŵĂĂŬǁĞƌŬƐĞůĨŐĞĚŽĞŶ͗ŝĞƉůĂŬƉĂƉŝĞƌŝŶĚŝĞ
    ǀŽŽƌƉŽƌƚĂĂůŝƐŵLJĞŝĞĨŽƚŽ͛ƐǁĂƚĞŬĞŶĚŝĞďŽƵĞƌƐƐĞůĨŐĞƉůĂŬŚĞƚ͖ĞŬŚĞƚ
    ŽŽŬ͛ŶŽƵĚĞƵƌƌŽŽŝŐĞǀĞƌĨǀŝƌ͛ŶŬŽƉƐƚƵŬŝŶtĞŚĂŶŶƐĞŬĂŵĞƌ͘
    ͻ<ƵŶƐŚŽĞĨŶŝĞĚƵƵƌƚĞǁĞĞƐŶŝĞ͘KŵĚĂƚĞŬŐƌĂĂŐƐŬŝůĚĞƌ͕ŬŽŶĞŬ͛ŶƉĂĂƌ
    ǀĂŶŵLJĞŝĞŬƵŶƐǁĞƌŬĞƚĞĞŶĚŝĞŵƵƌĞŚĂŶŐ͘KŶƐŬŝŶĚĞƌƐƐĞŬƵŶƐŚĂŶŐŽŽŬ
    ĚŝĞŚƵŝƐǀŽů͘ŝƐǀŝƌŵLJƌĞŐƟŐŵŽŽŝĞŶŬŽƐďĂĂƌ͘
    ͻŬƐŶƵīĞůŐƌĂĂŐŝŶƚǁĞĞĚĞŚĂŶĚƐǁŝŶŬĞůƐƌŽŶĚǀŝƌǁŝŶƐŬŽƉŝĞƐ͘ŝĞƚĂĨĞů
    ĂŐƚĞƌŵLJŇƵǁĞĞůďĂŶŬŚĞƚŶĞƚZΘϬŐĞŬŽƐʹĞĞŶǀĂŶĚŝĞŐƌŽŽƚƐƚĞ
    ǁŝŶƐŬŽƉŝĞƐŝŶŽŶƐŚƵŝƐ͘
    ͻKŶƐŚĞƚŽŽŬŐĞƐƉĂĂƌĚĞƵƌǀĂŶĚŝĞĨŽŬƵƐŵƵƌĞŝŶƌŽƵƐĞŵĞŶƚƚĞůŽƐŽĨĚŝƚ
    ŶĞƚŵĞƚ͛ŶǀĞƌĚƵŶĚĞůĂĂŐǀĞƌĨĂĨƚĞƌŽŶĚ͘хх


Twee smal glasdeure lyk breër danksy die geel hortjies aan
weerskante. En met ’n versameling ou skottels en bekers
daarbo maak die deure nou ’n behoorlike stelling.
Free download pdf